Noord-Kaap Veldramveiling 2014

Noord-Kaap Veldramveiling 2014


10 September 2014
Griekwastad Skougronde
10:30

 Katalogus

 

 

29ste Veldramveiling Verslag

Op die Noordkaap Veldram veiling wat op Griekwastad gedurende September 2014 aangebied is, het kopers weereens getoon dat hulle veld aangepaste ramme met goeie teelwaardes verkies. Kopers so ver as Cullinan, Keetmanshoop, Graaff Reinet en baie Vystaaters het registreer.

Boerbokramme het gemiddeld R7 150 behaal. Louis van Rensburg het n ram met n seleksie indeks van 111 vir R19 000 aan Kobus Botha verkoop.

132 Dorpers is aangebied. Almal is verkoop teen n gemiddelde prys van R6 627. Cristo van Deventer het n ram vir R25 000 verkoop. Louis van Rensburg het n Witdorperram vir R11 000 verkoop. Beide die twee ramme is deur Abet bdy van Prieska gekoop.

Die Meatmasters het die rekordboeke herskryf toe Clinton Collett n ram vie R100,000 aan Johny Hanekom van Keetmanshoop verkoop het.

Die Van Rooys se gem prys was R3 750.

 

Noord-Kaap Veiling 2014

© Copyright Noord-Kaap Veldram Projek 2024. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Noord-Kaap Veldram Projek.