Status: |
Geboorte status van ram bv. een of tweeling |
Dir Ind: |
Speen direk indeks. Dit is ‘n direkte effek van die ram se gene vir groei tot op Speen. |
Mat Ind: |
Speen maternal indeks. Dit is die effek van die ram se moeder se gene wat sy speengewig beinvloed deur hoofsaaklik melkproduksie en moedereienskappe. |
Akk: |
Akkuraatheid. Die akkuraatheid % van die teelwaardes. Hoe meer bruikbare inligting beskikbaar hoe hoër die akkuraatheid. |
Dir Ind: |
Naspeen direk. Dit is die direkte effek van die ram se gene vir groei naspeen. |
VRSI |
Seleksie indeks. Hierdie is ‘n goeie aanduiding van hoe die ram aangepas is in die omgewing. Dit sluit eienskappe in soos loopvermoë ,groeivermoë en bestandheid teen siektes. Slegs die groep ramme wat saam getoets is word met mekaar vergelyk. |
Rep Ind: |
Reproduksie indeks: Sluit in Vrugbaarheid, Ouderdom eerste lam, Interlam Periode, melkproduksie en moedereienskappe. |
LMI |
Logix meriete indeks. Hierdie is n enkele indeks wat die dier se genetiese vermoëns saamvat. Dit sluit alle groei en reproduksie eienskappe in. |
1ste: |
Ouderdom eerste lam in maande. |
ILP: |
Inter lam periode in dae. |
TL: |
Kere gelam. |
LB: |
Lammers gebore. |
LW: |
Lammers gespeen. |
EPI: |
Ooi produktiwiteits indeks. |
GI: |
Groei Index. |