Noord-Kaap Veldram Projek

Noord-Kaap Veldram Projek Artikels

1. General

1.1. Belegging In Prestasietoetsing Verseker Volhoubare Kudde Verbetering 20
Author: HG Human    Date Published: 07 August 2024

‘n Dier se prestsie word deur sy genetiese samestelling sowel as deur die omgewing waarin hy groei en produseer, bepaal. Beide faktore moet geskik wees om goeie prestasie te verseker. Learn more
1.2. Noordkaap Veldram Projek sedert 1985 292
Author: Robert Meintjies    Date Published: 18 March 2024

​Ek wil vir u ‘n bietjie agtergrond gee ivm ons Projek oor die afgelope jare 39 Jaar is ‘n groot deel van enige persoon se lewe en ek is bly dat ek die afgelope 39 jaar van die bestaan van die Projek  kon deel met boere uit die Noordkaap wat so voluit kon bou aan die verbetering van die  kleinvee bedryf. Learn more
1.3. Die belegging van die Dorper ras in Produksie-Meting 54
Author: Dr BE Mostert - SA Stamboek    Date Published: 18 March 2024

Die Dorper ras is al vir baie jare lank betrokke by Produksie-Meting, met speengewigte wat sedert 1983 op SA Stamboek se Databasis, Logix, vasgelê  is met stamboominligting wat tot 1969 teruggetrek kan word. Tans is die Dorper ras die grootste van 13 vleisrasse wat aan Logix Genetiese Ontledings deelneem, met 25% van speengewigte wat in die Genetiese Ontledings ingesluit word afkomstig vanaf Dorper telers. Learn more
1.4. Die Rol Van Genetika En Veldramprojekte, Om Ekonomies Met Kleinvee Te Kan Boer 38
Author: Noord-Kaap Veldram Projek    Date Published: 18 March 2024

Noordkaap Veldram projek het die afgelope agt en dertig jaar bewys dat die gebruik van aangepaste, veld grootgemaakte, prestasiegetoetste ramme meer geld in die kudde en stoetboer se sak verseker. Learn more
1.5. Veldramme 53
Author: Noord-Kaap Veldram Projek    Date Published: 18 March 2024

​Sommige landbouers boer van dag tot dag en is tevrede met die boerdery metodes soos sy voorouers geboer het. Ander weer het die inherente behoefte om altyd te verbeter. Om meer mielies op ‘n hektaar af te haal; meer vleis of wol op ‘n karkas te produseer; vee meer doeltreffend te voer sodat jy meer lammers of kalwers kan kry; die vroegste in die mark te wees met sagtevrugte of sommer net om jou diere te verbeter met goeie teling. Learn more
© Copyright Noord-Kaap Veldram Projek 2024. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of Noord-Kaap Veldram Projek.